Psalms 119:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kyk, ek verlang na U bevele; maak my lewend in U geregtigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek verlang van harte na u bevele. Laat my lewe deur u geregtigheid.
Afrikaans 1933/1953
Gewis, ek het 'n begeerte tot u bevele; maak my lewend deur u geregtigheid.
Afrikaans 1983
Ek wil u bevele nakom. Hou my in die lewe, want U is getrou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kyk, ek verlang na u opdragte; hou my lewend deur u •geregtigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet dit weet, ek wil graag hoor wat U beveel, U sal reg doen en my laat aanhou lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar’s net een begeerte in my hart: om te doen wat U sê. Beskerm my, want U doen wat U belowe.