Psalms 119:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En neem die woord van waarheid nie heeltemal uit my mond nie; want ek hoop op U oordele.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat ek tog altyd die waarheid praat, want ek hoop op u geregtigheid.
Afrikaans 1933/1953
En onttrek die woord van waarheid nie geheel en al aan my mond nie, want op u verordeninge wag ek.
Afrikaans 1983
Weerhou my tog van alles wat onwaar is. In u bepalings stel ek my vertroue.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moet tog nie u betroubare woord geheel en al uit my mond wegneem nie, want ek vestig my hoop op u beslissings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En U moet my help om altyd die waarheid te praat, want ek glo dat U sal doen wat U besluit het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Help my om net die waarheid te praat. Dag en nag luister ek fyn na u stem.