Psalms 119:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal ook oor U getuienisse voor konings spreek en nie beskaamd staan nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Voor konings sal ek praat oor u verordeninge, sonder om skaam te wees.
Afrikaans 1933/1953
Ook wil ek voor konings van u getuienisse spreek en my nie skaam nie.
Afrikaans 1983
Selfs voor die hoogste gesag sal ek u verordeninge met vrymoedigheid aanhaal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek sal oor u bepalings voor konings praat sonder om my te skaam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En ek sal vir konings vertel wat U sê, ek sal weet wat om te sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Voor belangrike mense wil ek oor U praat sonder om skaam te wees.