Psalms 119:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek sal my verlustig in U gebooie wat ek liefgehad het.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek verlustig my in u gebooie wat ek baie liefhet.
Afrikaans 1933/1953
En ek wil my verlustig in u gebooie wat ek liefhet,
Afrikaans 1983
In u gebooie, wat ek liefhet, sal ek my verlustig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek vind vreugde in u bevele wat ek liefhet;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sal aanhou bly wees oor u gebooie, ek is lief vir hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek is so lief vir u Woord. Ek is bly daaroor.