Psalms 119:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal ook my hande ophef na U gebooie wat ek liefgehad het; en ek sal U insettinge oordink.
Afrikaans (NLV) 2011
Met eerbied lig ek my hande op vir u gebooie wat ek liefhet. Ek dink na oor u voorskrifte.
Afrikaans 1933/1953
en my hande ophef na u gebooie wat ek liefhet, en u insettinge oordink.
Afrikaans 1983
Op u gebooie, wat ek liefhet, sal ek al my hoop vestig. U voorskrifte sal my bybly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
ek reik uit na u opdragte wat ek liefhet; ek dink na oor u voorskrifte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek respekteer u gebooie, ek is lief vir hulle, ek sal aanhou dink oor u wette.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Om al u voorskrifte te hou maak my baie bly. Ek kan nie genoeg vir U sê hoe gelukkig dit my maak om te doen wat U sê nie, ek dink heeltyd daaraan.