Psalms 119:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is my troos in my ellende, want u woord het my lewend gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
U belofte laat my weer lewe, dit vertroos my in al my ellende.
Afrikaans 1933/1953
Dit is my troos in my ellende, dat u belofte my lewend maak.
Afrikaans 1983
Dit is my troos in my ellende: dat u belofte my in die lewe hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is my vertroosting in my ellende, dat u belofte my lewend hou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe dit sleg gegaan het met my, het u woorde dinge verander vir my, want die dinge wat U belowe het, het my laat aanhou lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In slegte tye hou u beloftes my aan die gang.