Psalms 119:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die hoogmoediges het my baie bespot, maar ek het nie van U wet afgewyk nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Die hoogmoediges minag my op groot skaal; tog wyk ek nie af van u gebooie nie.
Afrikaans 1933/1953
Vermeteles het baie met my gespot; van u wet het ek nie afgewyk nie.
Afrikaans 1983
Ek moes die felle spot van hovaardige mense verduur, maar van u wet het ek nie afgewyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vermeteles het my tot die uiterste toe gespot, maar van u wet het ek nie weggedraai nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe hoogmoedige mense my baie gespot het, het ek nie opgehou om te doen wat U vir my geleer het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Selfs al spot slegte mense met my, hou ek nie op om te doen wat U sê nie.