Psalms 119:59 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het gedink aan my weë en my voete teruggedraai na u getuienisse.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het my lewenspad oordink en het teruggedraai om volgens u voorwaardes te lewe.
Afrikaans 1933/1953
Ek het my weë oordink en my voete laat teruggaan na u getuienisse.
Afrikaans 1983
Ek het die koers van my lewe oordink en na u verordeninge teruggekeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het my paaie bedink en my voete teruggebring na u bepalings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer ek dink aan hoe ek lewe, dan dink ek altyd weer aan wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het goed gaan kyk na my eie lewe, dis een groot deurmekaarspul; toe het ek besluit om dadelik terug te keer na U.