Psalms 119:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan sal ek my nie skaam as ek na al U gebooie ag gee nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sal ek nie tot skande kom as ek maar net my oë op al u gebooie hou nie.
Afrikaans 1933/1953
Dan sal ek nie beskaamd staan as ek op al u gebooie let nie.
Afrikaans 1983
As ek al u gebooie in ag neem, sal ek nooit raad-op wees nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dan sal ek nie beskaamd staan, terwyl ek op al u bevele let nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer ek gehoorsaam is aan al u gebooie, dan sal ek altyd weet wat om te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan sal ek nie so skaam kry as ek lelike dinge doen nie.