Psalms 119:63 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek is 'n metgesel van almal wat U vrees, en van die wat U bevele bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek is ’n vriend vir almal wat U dien, vir elkeen wat u bevele gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953
Ek is 'n metgesel van almal wat U vrees, en van die wat u bevele onderhou.
Afrikaans 1983
Ek is 'n vriend van almal wat U dien en u bevele gehoorsaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek is 'n vriend van almal wat vir U ontsag het, en u opdragte nakom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek is 'n vriend van al die mense wat vir U dien en wat doen wat U beveel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My vriende is ook mense wat vir U respek het en doen wat U sê.