Psalms 119:66 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Leer my goeie oordeel en kennis, want ek het u gebooie geglo.
Afrikaans (NLV) 2011
Leer my goeie oordeel en kennis, want ek vertrou op u gebooie.
Afrikaans 1933/1953
Leer my 'n goeie insig en kennis, want ek glo aan u gebooie.
Afrikaans 1983
Gee my goeie insig en kennis, want ek stel my vertroue in u gebooie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Leer my goeie oordeel en kennis, want ek vertrou op u bevele.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet vir my leer om te weet wat is reg en wat is verkeerd, want ek glo dat u gebooie reg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gee my ’n wakker verstand en ’n kop vol kennis oor U, want ek glo al u voorskrifte.