Psalms 119:68 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy is goed en doen goed; leer my U insettinge.
Afrikaans (NLV) 2011
U is goed en doen net wat goed is; leer my u voorskrifte.
Afrikaans 1933/1953
U is goed en doen goed; leer my u insettinge.
Afrikaans 1983
U is goed en U doen goed; leer my u voorskrifte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U is goed en doen goed; leer my u voorskrifte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U is goed en U doen goed, U moet vir my leer wat u wette sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U is die Bron van alles wat goed is, U doen net goeie dinge. Leer my om u Woord te gehoorsaam.