Psalms 119:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal U loof met opregtheid van hart as ek U regverdige verordeninge leer ken het.
Afrikaans (NLV) 2011
Wanneer ek u regverdige bepalings bestudeer, wil ek U dank met ’n opregte hart.
Afrikaans 1933/1953
Ek sal U loof in opregtheid van hart as ek u regverdige verordeninge leer.
Afrikaans 1983
U bepalings is regverdig; as ek hulle ter harte neem, sal ek U loof met 'n opregte hart.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek prys U met 'n opregte hart terwyl ek u regverdige beslissings bestudeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wat U besluit, is altyd reg. Wanneer ek dit geleer het, dan sal ek vir U dankie sê met my hele hart.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, diep uit my hart wil ek vir U sê dat U baie goed is; ek leer elke dag so baie oor U. Ek loof U.