Psalms 119:71 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is goed vir my dat ek verdruk is; dat ek U insettinge kan leer.
Afrikaans (NLV) 2011
Die lyding was goed vir my, want toe het ek u voorskrifte geleer.
Afrikaans 1933/1953
Dit is goed vir my dat ek verdruk was, sodat ek u insettinge sou leer.
Afrikaans 1983
Dit is vir my goed dat ek swaargekry het, want daardeur het ek u voorskrifte geleer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is goed vir my dat ek verneder was, sodat ek u voorskrifte kon leer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit was vir my goed dat U my laat swaarkry het, want so het ek geleer wat u wette sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My swaarkry het my geleer om mooi na U te luister.