Psalms 119:72 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die wet van u mond is vir my beter as duisende goud en silwer.
Afrikaans (NLV) 2011
Die gebooie uit u mond is vir my meer waardevol as baie goud en silwer.
Afrikaans 1933/1953
Die wet van u mond is vir my beter as duisende stukke goud en silwer.
Afrikaans 1983
U wet is vir my kosbaarder as 'n oorvloed van goud en silwer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die onderrig uit u mond is vir my beter as duisende stukke goud en silwer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dinge wat U vir my leer, is beter as duisende stukke goud en silwer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U wet is vir my baie meer werd as ’n myn vol goud.