Psalms 119:79 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat die wat U vrees, hulle tot My bekeer en die wat U getuienisse ken.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat u dienaars terugkom na my toe, hulle wat u voorskrifte ken.
Afrikaans 1933/1953
Laat die wat U vrees, na my terugkeer, en die wat u getuienisse ken.
Afrikaans 1983
Laat dié wat U dien en u verordeninge ken, aan my kant wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat hulle wat vir U ontsag het, na my terugkeer, ja, hulle wat u bepalings ken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet die mense wat vir U dien, na my toe laat kom, sodat hulle kan leer wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gee tog dat ander gelowiges wat U dien en doen wat U sê ook by my sal staan.