Psalms 119:80 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat my hart gesond wees in U insettinge; dat ek nie skaam nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Mag ek onberispelik wees in die uitleef van u gebooie; dan hoef ek nooit beskaam te wees nie.
Afrikaans 1933/1953
Laat my hart opreg wees in u insettinge, sodat ek nie beskaamd hoef te staan nie.
Afrikaans 1983
Laat my volledig by u voorskrifte bly, sodat ek nooit raad-op sal wees nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat my hart onberispelik aan u voorskrifte hou, sodat ek nie beskaamd staan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek wil heeltemal gehoorsaam wees aan u wette, sodat niemand my kan verneder nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Laat my elke dag net doen wat U sê, dan sal ek nooit moedeloos word nie.