Psalms 119:81 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My siel versmag vir U verlossing, maar ek hoop op U woord.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek verlang na u redding; ek vertrou op u woord.
Afrikaans 1933/1953
Kaf. My siel smag na u heil; op u woord wag ek.
Afrikaans 1983
Ek smag na u redding, ek vertrou op u woord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My •siel smag na u verlossing; op u woord wag ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek wag en verlang daarna dat U my sal red, ek is seker dat U sal doen wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hoe verlang ek nie daarna om u hand op my skouer te voel nie; ek wag heeldag op u troos.