Psalms 119:83 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ek het geword soos 'n bottel in die rook; tog vergeet ek U insettinge nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het verskrompel soos ’n wynsak in rook, maar ek vergeet nie u voorskrifte nie.
Afrikaans 1933/1953
Want ek het geword soos 'n leersak in die rook; u insettinge het ek nie vergeet nie.
Afrikaans 1983
Ek het verskrompel soos 'n velsak in die rook, maar u voorskrifte het ek nie verontagsaam nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want ek het geword soos 'n stuk vel vol rook, maar u voorskrifte het ek nie vergeet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, ek het geword soos 'n velsak wat in die rook hang, maar ek vergeet nie u wette nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek kry baie swaar, dit voel of my lewe in die vuur lê en brand. Tog vergeet ek nie om te doen wat U vra nie.