Psalms 119:86 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al U gebooie is getrou: hulle vervolg my onregmatig; help jy my.
Afrikaans (NLV) 2011
Al u gebooie is betroubaar. Help my, want hulle vervolg my sonder rede.
Afrikaans 1933/1953
Al u gebooie is waarheid; hulle vervolg my sonder oorsaak; help my!
Afrikaans 1983
Op al u gebooie kan ek my verlaat. Help my, want dié mense vervolg my sonder rede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al u bevele is betroubaar, maar hulle vervolg my sonder rede. Help my!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al u gebooie staan vas, dit verander nooit. Ek het niks verkeerd gedoen nie, maar mense volg my en jaag my. U moet my help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek is onskuldig; ek doen net wat U sê. Help my, Here, want ek word vervolg sonder dat ek dit verdien.