Psalms 119:89 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vir ewig, o HERE, is U woord vas in die hemel.
Afrikaans (NLV) 2011
U woord, Here, is vir altyd, dit staan vas in die hemel.
Afrikaans 1933/1953
Lamed. Vir ewig, o HERE, staan u woord vas in die hemele.
Afrikaans 1983
U woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir ewig, Here, staan u woord vas in die hemel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, die dinge wat U vir ons gesê het, is altyd waar, dit staan vas in die hemel, dit verander nooit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, alles wat U sê, gebeur presies net so in die hemel: altyd.