Psalms 119:92 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As U wet nie my behae was nie, sou ek dan in my ellende omgekom het.
Afrikaans (NLV) 2011
As u gebooie nie vir my vreugde was nie, sou ek gesterf het van ellende.
Afrikaans 1933/1953
As u wet nie my verlustiging was nie, dan het ek omgekom in my ellende.
Afrikaans 1983
As ek my nie in u wet verlustig het nie, het ek omgekom in my ellende.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As u wet nie my vreugde was nie, sou ek in my ellende vergaan het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het geniet wat U vir ons leer. As dit nie so was nie, dan het ek gesterf, want ek kry swaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As u Woord vir my nie soveel blydskap gebring het nie, het ek al lankal moed opgegee.