Psalms 119:96 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het 'n einde van alle volmaaktheid gesien, maar U gebod is baie wyd.
Afrikaans (NLV) 2011
Selfs volmaaktheid het sy perke, maar u gebooie ken geen grense nie.
Afrikaans 1933/1953
Aan alle volmaaktheid het ek 'n einde gesien, maar u gebod is baie wyd.
Afrikaans 1983
Ek het ondervind dat alle volmaaktheid perke het, net u gebod het geen begrensing nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het gesien aan alle volmaaktheid kom daar 'n einde, maar u gebod is besonder ruim.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het gesien dat niks vir altyd aanhou nie, alles het 'n einde, maar u gebooie is oral en altyd daar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Alles wat mense doen, hoe goed dit ook al is, is vol foute, maar dit wat U in die wet sê, is foutloos; dit hou vir altyd!