Psalms 119:99 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het meer verstand as al my leraars, want U getuienisse is my oordenking.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het meer insig as my leermeesters, want ek oordink u waarskuwings.
Afrikaans 1933/1953
Ek is verstandiger as al my leermeesters, want u getuienisse is my bepeinsing.
Afrikaans 1983
Ek munt uit bo al my leermeesters, want u verordeninge bly my by.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek is verstandiger as al my leermeesters, want u bepalings is vir my stof tot nadenke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek is verstandiger as almal wat vir my geleer het, want ek dink aan wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek weet baie meer oor U as hulle wat my van U geleer het, want u Woord is my hele lewe.