Psalms 12:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier op Seminit, 'n Psalm van Dawid.) Help, HERE! want die godvresende man hou op; want die gelowiges faal onder die mensekinders.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier; met basstem. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier: met basstem. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Op “Die agtste”. 'n Psalm. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***