Psalms 132:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ter wille van u kneg Dawid moet u die aangesig van u gesalfde nie afwend nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ter wille van u dienaar Dawid, moet tog nie u gesalfde verwerp nie.
Afrikaans 1933/1953
Wys u gesalfde nie af nie, ter wille van Dawid, u kneg.
Afrikaans 1983
Ter wille van u dienaar Dawid, moet tog nie u gesalfde verstoot nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ter wille van u dienskneg Dawid, moet U tog nie u gesalfde wegwys nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid was u dienaar, daarom moet U nie nou die koning, u gesalfde, los nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moenie die een vergeet wat U spesiaal aangewys het as koning nie, al is dit net ter wille van Dawid.