Psalms 132:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoe hy aan die HERE gesweer en aan die magtige God van Jakob beloof het;
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het ’n eed voor die Here afgelê, ’n gelofte gemaak aan die Magtige van Jakob:
Afrikaans 1933/1953
dat hy aan die HERE gesweer het, hierdie gelofte gedoen het aan die Magtige van Jakob:
Afrikaans 1983
aan die eed wat hy teenoor die Here afgelê het, sy gelofte aan die magtige God van Jakob:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
hy wat teenoor die Here 'n eed gesweer het, 'n gelofte afgelê het aan die Magtige van Jakob:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het vir die Here iets belowe, hy het 'n gelofte gemaak aan die Sterk God van Jakob. Dawid het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het mos vir die Here beloof: