Psalms 132:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Totdat ek 'n plek vir die HERE vind, 'n woning vir die magtige God van Jakob.
Afrikaans (NLV) 2011
tot ek ’n plek gekry het vir die Here, ’n heiligdom vir die Magtige van Jakob.”
Afrikaans 1933/1953
totdat ek 'n plek vind vir die HERE, 'n woning vir die Magtige van Jakob!
Afrikaans 1983
totdat ek 'n plek vir die Here gereed gemaak het, 'n woning vir die magtige God van Jakob!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
totdat ek vir die Here 'n plek gevind het, 'n woning vir die Magtige van Jakob.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
ek sal eers vir die Here 'n plek kry, ek sal eers vir die Sterk God van Jakob 'n woonplek kry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***