Psalms 132:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat u priesters beklee wees met geregtigheid; en laat u heiliges jubel.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat u priesters geklee word met regverdigheid; mag u troue dienaars sing van vreugde.
Afrikaans 1933/1953
Laat u priesters bekleed wees met geregtigheid, en laat u gunsgenote jubel.
Afrikaans 1983
Gee aan u priesters die oorwinning, laat u troue dienaars juig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U priesters moet geklee wees in •geregtigheid, u troue volgelinge moet jubel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U priesters moet die regte klere dra, die mense wat aan U behoort, moet sing.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Laat u priesters net doen wat reg is. Laat u getroue mense van vreugde sing.