Psalms 135:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat groot nasies verslaan en magtige konings gedood het;
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het groot nasies verslaan en magtige konings doodgemaak:
Afrikaans 1933/1953
wat baie nasies verslaan het en magtige konings gedood het:
Afrikaans 1983
Hy het baie nasies verslaan en magtige konings laat sneuwel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy wat baie nasies getref en magtige konings om die lewe gebring het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is die Here wat baie volke oorwin het en wat sterk konings laat sterf het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna het Hy ’n klomp volke voor Israel verslaan en baie sterk leiers