Psalms 136:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En beroemde konings gedood, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
en magtige konings doodgemaak: Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953
En geweldige konings gedood het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983
magtige konings laat sneuwel: Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
magtige konings om die lewe gebring het – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het belangrike konings doodgemaak, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Beroemde heersers is voor Hom weggevee, sy liefde hou nooit op nie.