Psalms 136:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sihon, die koning van die Amoriete, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Sihon, die koning van die Amoriete, Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953
Sihon, die koning van die Amoriete, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983
koning Sihon van die Amoriete, Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sihon, die koning van die Amoriete – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het vir Sihon, koning van die Amoriete, doodgemaak, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het koning Sihon van die Amoriete verslaan, sy liefde hou nooit op nie.