Psalms 136:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Loof die HERE van die HERE, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Prys die Heer van die here. Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953
Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid --
Afrikaans 1983
Loof die magtigste van alle maghebbers. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Prys die Heer van die here – want vir ewig duur sy troue liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet dankie sê vir die Koning van die konings, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Loof Hom wat baie sterker is as al die magtiges hier op aarde, sy liefde hou nooit op nie.