Psalms 136:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Aan hom wat die aarde bo die waters uitgespan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy wat die aarde oor die waters uitgesprei het. Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953
Wat die aarde op die water uitgespan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983
Hy het die aarde op die waters gevestig. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat die aarde oor die waters uitgespan het – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het die aarde neergesit op die water, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het die aarde bo-oor die oseane uitgesprei, sy liefde hou nooit op nie.