Psalms 138:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al die konings van die aarde sal U loof, HERE, wanneer hulle die woorde van U mond hoor.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, al die konings van die aarde sal U dank wanneer hulle u woorde hoor.
Afrikaans 1933/1953
Al die konings van die aarde sal U loof, o HERE, as hulle gehoor het die woorde van u mond;
Afrikaans 1983
Al die konings van die aarde sal U loof, Here, wanneer hulle u woord hoor,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al die konings van die aarde moet U prys, Here, wanneer hulle die woorde van u mond hoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die konings van die aarde sal vir U dankie sê, want hulle het gehoor wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal wat op die aarde regeer, sal U loof, Here. Laat hulle tog net hoor wat U sê en doen.