Psalms 139:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid.) O HERE, U het my deursoek en my geken.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, U deursoek my en ken my.
Afrikaans 1933/1953
Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. HERE, U deurgrond en ken my.
Afrikaans 1983
Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die •musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U ondersoek my en U ken my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vir die leier van die koor: Van Dawid. 'n Psalm. Here, U het tot diep in my gekyk, U ken my baie goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, U kyk of ek eerlik is en vertrou kan word. U weet wat gaan hier binne-in my aan.