Psalms 139:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want U het my niere in besit geneem, U het my in die skoot van my moeder bedek.
Afrikaans (NLV) 2011
U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm.
Afrikaans 1933/1953
Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef.
Afrikaans 1983
U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is immers U wat my niere geskep het, my in die moederskoot geweef het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, dit is U wat my gemaak het, 'n mens wat kan voel en dink. U het my hele liggaam gemaak voordat ek gebore is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, U het my tot in die fynste detail gemaak. In die baarmoeder het U my gevorm.