Psalms 139:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoe kosbaar is u gedagtes ook vir my, o God! hoe groot is die som daarvan!
Afrikaans (NLV) 2011
Kosbaar is u gedagtes vir my, o God! Hoe onmeetlik is die totaal!
Afrikaans 1933/1953
Hoe kosbaar is dan vir my u gedagtes, o God! Hoe geweldig is hulle volle som nie!
Afrikaans 1983
Hoe wonderlik is u gedagtes vir my, o God, hoe magtig hulle almal!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En vir my, hoe kosbaar is u gedagtes, o God – hoe oorweldigend is die volle getal daarvan!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
O God, die dinge waaraan U dink, is vir my baie moeilik, ek kan dit nie verstaan nie, en U dink aan so baie dinge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God, dit troos my om te weet dat U alles in u hand hou. Die gedagte daaraan is net te groot om te verstaan.