Psalms 139:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want hulle spreek goddeloos teen jou, en jou vyande gebruik jou naam ydellik.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle smee bose planne teen U, u vyande misbruik u Naam.
Afrikaans 1933/1953
Hulle wat arglistig teen U spreek, u Naam ydellik verhef -- u teëstanders!
Afrikaans 1983
Dit is hulle wat bose planne teen U smee, wat so vals teen U optree.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is hulle wat valshede oor U verkondig, u vyande wat die stem tevergeefs verhef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle is u vyande, hulle sê slegte dinge teen U, en hulle is opstandig teen U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, diegene wat sulke lelike dinge doen, is mense wat met U wil baklei.