Psalms 143:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En deur U goedertierenheid moet U my vyande uitroei en almal vernietig wat my siel verdruk, want ek is U kneg.
Afrikaans (NLV) 2011
Vernietig my vyande ooreenkomstig u trou; laat al my teenstanders omkom, want ek is u dienaar.
Afrikaans 1933/1953
En vernietig my vyande in u goedertierenheid, en bring hulle almal om wat my as vyand behandel; want ek is u kneg.
Afrikaans 1983
Vernietig in u trou my vyande, laat al my teëstanders omkom, want ek is u dienaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en in u troue liefde moet U my vyande vernietig. Maak almal tot niet wat my lewe bedreig, want ek is u dienskneg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U doen altyd wat U belowe het, U moet my vyande vir altyd stilmaak, U moet hulle doodmaak, want ek is u dienaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sit hulle wat my nie liefhet nie, asseblief op hulle plek omdat U my liefhet. Gee dat hulle wat nie van my hou nie, sal doodgaan omdat ek U dien.