Psalms 143:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verlos my, HERE, van my vyande; ek vlug na U om my te verberg.
Afrikaans (NLV) 2011
Bevry my van my vyande, Here, want ek skuil by U.
Afrikaans 1933/1953
Red my van my vyande, HERE! By U skuil ek.
Afrikaans 1983
Red my van my vyande, Here, want by U skuil ek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Red my van my vyande, Here; na U vlug ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U moet my red van my vyande, ek vra dat U my moet beskerm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Red my van hulle wat my nie liefhet nie, Here. U beskerm my.