Psalms 144:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wie se mond nietigheid spreek, en hulle regterhand is 'n regterhand van leuens.
Afrikaans (NLV) 2011
wie se monde vol is van leuens, wat lieg selfs as hulle ’n eed aflê.
Afrikaans 1933/1953
wie se mond leuens spreek en wie se regterhand 'n regterhand van bedrog is.
Afrikaans 1983
wie se woorde en dade leuens en bedrog is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wie se monde onsin verkondig en wie se regterhande bedrieglik is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle wil net een ding doen, en dit is om te lieg en te bedrieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
wat net lieg en bedrieg, soos U iemand uit ’n magtige rivier sou red.