Psalms 145:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al u werke sal U loof, o HERE; en U heiliges sal U seën.
Afrikaans (NLV) 2011
Alles wat U geskep het, loof U, Here, en u getroue dienaars prys U!
Afrikaans 1933/1953
Jod. Al u werke loof U, o HERE, en u gunsgenote prys U.
Afrikaans 1983
Almal wat deur U geskep is, loof U, Here, en u troue dienaars prys U!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Here, al u werke loof U, en u troue volgelinge prys U.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, almal wat U gemaak het, moet vir U dankie sê, die mense wat in U glo, moet U prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy gee om vir alles wat Hy gemaak het. Alles wat U gemaak het, sal u lof besing, Here. Hulle wat U dien, sal U prys.