Psalms 145:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak en die heerlike majesteit van sy koninkryk.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle sal aan almal vertel van u magtige dade, en van die glansryke majesteit van u koninkryk.
Afrikaans 1933/1953
Lamed. om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak en die glansryke heerlikheid van sy koninkryk.
Afrikaans 1983
Die mense moet weet van sy krag, van sy koninklike mag en majesteit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sodat die mensdom kan kennis neem van u magtige dade, van die heerlike majesteit van u koningskap.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
sodat hulle vir die mense kan leer van die groot dinge wat U gedoen het. U is die Koning, almal moet U respekteer en dien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle wil hê mense moet weet hoe belangrik U is, hoe sterk en hoe groot.