Psalms 145:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal jou elke dag seën; en ek sal U Naam loof vir ewig en altyd.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek wil U elke dag loof, en u Naam vir altyd prys.
Afrikaans 1933/1953
Bet. Elke dag wil ek U loof en u Naam prys vir ewig en altyd.
Afrikaans 1983
Elke dag wil ek U loof, ek wil u Naam altyd prys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elke dag wil ek U prys, ek wil u Naam loof vir altyd en altyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek wil U elke dag prys, ek wil u Naam prys, altyd en altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek wil U elke dag prys. Ek wil nooit ophou om U vir alles dankie te sê nie.