Psalms 145:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal spreek van die heerlike eer van U majesteit en van U wonders.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek sal die glans en heerlikheid van u majesteit verkondig en nadink oor u wonderdade.
Afrikaans 1933/1953
He. Ek wil spreek van die glans van u heerlike majesteit en van u wonderbare dade.
Afrikaans 1983
van die luister, die heerlikheid van u majesteit. Ek wil getuig van u magtige dade,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Oor die heerlike majesteit van u luister en u wonderdade wil ek nadink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek wil dink oor U, die Koning. Almal moet U respekteer en dien oor die wonderlike dinge wat U doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle prys U wanneer hulle vir mekaar vertel van die groot dinge wat U alles gedoen het. U regeer.