Psalms 146:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Prys die HERE. Loof die HERE, o my siel!
Afrikaans (NLV) 2011
Prys die Here! Met my hele wese wil ek die Here loof.
Afrikaans 1933/1953
Halleluja! Loof die HERE, o my siel!
Afrikaans 1983
Prys die Here! Ek wil die Here prys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Halleluja! Loof die Here, o my siel!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet die Here prys! Ek wil die Here prys!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kom prys die Here. Ja, jy moet die Here kom loof.