Psalms 147:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want Hy het die grendels van u poorte versterk; Hy het jou kinders in jou geseën.
Afrikaans (NLV) 2011
Want die sluitbalke van jou poorte het Hy versterk, en jou kinders geseën.
Afrikaans 1933/1953
Want Hy het die grendels van jou poorte sterk gemaak; Hy het jou kinders binne-in jou geseën.
Afrikaans 1983
Hy het die sluitbalke van jou poorte sterk gemaak, jou inwoners geseën,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want Hy het die sluitbalke van jou poorte sterk gemaak, Hy het jou kinders in jou geseën,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want Hy maak die sluitbalke van julle poorte sterk, Hy seën julle wat in die stad woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het die stad beskerm. Hy het almal versorg wat binne-in die stad was.