Psalms 148:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Loof Hom, o hemele van die hemele, en waters wat bo die hemel is.
Afrikaans (NLV) 2011
Prys Hom, hoogste hemel, en waters bokant die uitspansel!
Afrikaans 1933/1953
Loof Hom, hoogste hemele en waters wat bo die hemele is!
Afrikaans 1983
Prys Hom, hoogste hemele, en waters in die hoë hemelruim!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Loof Hom, hoogste hemele en die water wat bo die hemelkoepel is!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die hoogste hemel moet Hom prys, en die water wat bokant die hemel is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Alles in die verste ruimtes van die heelal, ver bokant die bloue hemel, kom loof Hom.