Psalms 149:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die HERE het 'n welbehae in sy volk; Hy sal die sagmoediges met verlossing versier.
Afrikaans (NLV) 2011
Want die Here verbly Hom in sy volk; met sy redding hef Hy die hulpeloses op.
Afrikaans 1933/1953
Want die HERE het 'n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil.
Afrikaans 1983
Die Here is goed vir sy volk, Hy kroon die hulpeloses met oorwinning.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want die Here is sy volk goedgesind; Hy vereer verdruktes met oorwinning.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want die Here is lief vir sy volk, Hy laat die mense wen wat hulleself nie kan help nie, Hy sit 'n kransie op hulle kop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here se kinders gee Hom groot plesier. Mense sonder status of belangrikheid behandel Hy soos konings wanneer Hy hulle help.